14x Drieklanke werkskaarte
SKU: 978-1-928521-53-35
14x Drieklank werkskaarte.
Verbeter jou kind se lees en skryf vaardighede met hierdie prettige Lees Deur Kleur- werksblaaie. Met die gebruik van kleur maak dit klankleer soveel makliker om te verstaan. Kyk hoe jou kind belangrike leeskonsepte bemeester terwyl hulle pret het.
R149,00Price