Dubbelmedeklinker Flitskaarte
Ons bied 'n stel van 20 Dubbelmedelinker flitskaarte aan wat perfek is vir die oefening van dubbelklanke. Hierdie kaarte kan gebruik word om kinders te help met vinnige herkenning en uitspraak van dubbelmedeklinkers, wat belangrik is vir die ontwikkeling van leesvaardighede.
R79,00Price