21x Saamgestelde woorde legkaart
SKU: 978-1-928521-53-40
Verbeter jou kind se lees en skryf vaardighede met hierdie prettige Lees Deur Kleur- "legkaarte" werksblaaie. Met die gebruik van kleur maak dit klankleer soveel makliker om te verstaan. Kyk hoe jou kind belangrike leeskonsepte bemeester terwyl hulle pret het.
Hierdie stel bestaan uit 21 x A4 blaaie met 4 woorde op elk . Waarmee hulle n nuwe woorde ook kan maak.
R189,00Price